Vloed veroorsaak Grand Canyon op Mars

Kyk ook:

In Bylaag A hieronder word beweer dat daar ’n reuse ravyn (canyon) op Mars gevorm het in ’n baie kort tyd.

Dit is dieselfde teorie wat Kent Hovind in sy gratis DVD’s beskryf hoe Grand Canyon gevorm het (sien “DVD no. 4, Lies in the Textbooks”, 9:00). Daarin word die volgende bewyse gegee dat Grand Canyon nie miljoene jare geneem het om te vorm nie:

  • As jy ’n damwal in die Grand Canyon (ravyn) sou bou so hoog soos die plato van die ravyn, sou ’n baie groot meer vorm (die meer sou ’n hele paar state groot wees). Dit is omdat dit deur die Kaibab ophewel vloei. Die ophewel is 6900-8500 vt (2100-2600 m) bo seespieël. Opstroom is 2800 vt (850 m) bo seespieël en stroomaf is 1800 vt (550 m) bo seespieël (sien grafiese voorstelling hier onder). Hoe het die Coloradorivier aanvanklik deur die Kaibab ophewel gesny? Water kan mos nie opwaarts vloei nie?

alt

  • Daar is geen delta stroomaf van die ravyn nie. Waar is die uitgewaste grondmateriaal?
  • Bogenoemde feite dui eerder daarop dat die Kaibab ophewel ’n damwal was moontlik na die sondvloed. Die damwal het gebreek en die ravyn het baie vinnig gevorm.
  • Gewoonlik is die hoek wat sytakke met ’n hoofrivier maak, minder as 90°. In die Grand Canyon se geval, is die hoeke soms groter as 90°. Dit is presies wat ’n mens kry wanneer ’n meer leegloop.
  • Verder uit ander bronne:
    • Daar is klomp grondlae waardeur Grand Canyon gaan. Volgens die grondlae beweer evolusioniste dat die ravyn miljoene jare oud moet wees. Daar is egter geen erosie op die ander grondlae behalwe die boonste laag nie. Dus moes die lae vinnig gevorm het tydens die sondvloed.
    • Die hoeke van die Grand Canyon is skerp wat teenstrydig is as daar miljoene jare se erosie was.

As hierdie op Mars kon gebeur het, hoekom kon dit nie met die Grand Canyon op aarde gebeur het nie? Mars het niks/bitter min water terwyl die aarde reeds al die water het, maar wetenskaplikes is bereid om te glo dat daar ’n megavloed op Mars was, maar die Bybelse vloed op aarde word verwerp.

Baie interessant!

’n Ander teorie hoe die Grand Canyon gevorm het:

Die artikel Mars and the Grand Canyon kritiseer “Flood on Mars Carved Instant Grand Canyon” en is heeltemal teenstrydig daarmee. Dit beweer dat beide ravyne op aarde en Mars vinnig en onlangs gevorm het, maar deur weerlig (!!!) Evolusioniste beweer dus dat Grand Canyon oor miljoene jare gevorm het met min water. Skeppingsleerders beweer dat Grand Canyon gevorm het in ’n kort tydjie met baie water. Nie een van hierdie teorieë kan getoets word nie, veral nie eersgenoemde nie, maar daar is ’n hele paar aanduidings dat laasgenoemde die mees waarskynlikste is (soos reeds genoem). En verder is daar verskeie voorbeelde waar ravyne vinnig met baie water gevorm het (kyk onder). Daarom bly ek dus maar by die sondvloed-weergawe wat sê dat Grand Canyon vinnig met baie water gevorm het.

Mars: stock.xchng, Earth: NASA/Goddard Space Flight Center Scientific Visualization Studio

Mars and earth

Images not to scale—Mars is ~53% of Earth.

Which planet had a global Flood?

Many secular geologists agree that there were huge floods on the left planet, although it hasn’t a drop of liquid water. Yet they deny a global flood on the right planet, which is 70% covered by water—and if all the mountains were flattened down and ocean bottoms raised so the solid surface was completely even, this water would cover the whole surface to 3 km deep. Why? The latter Flood shows that God judges sin, and will do so again, and secularists don’t want to admit their accountability to their Creator. Mars shows that they are willingly ignorant, as the Apostle Peter said (2 Peter 3:3–7).

Bylaag A: Flood on Mars Carved Instant Grand Canyon, Researchers Say

(Hierdie artikel was oorspronklik hier, maar is nie meer beskikbaar nie.)

By Paul Recer
Associated Press
posted: 01:20 pm ET
21 June 2002

WASHINGTON (AP) Water roaring out of an overfilled lake carved an instant Grand Canyon a valley more than mile (1.6 kilometers) deep on the surface of Mars some 3.5 billion years ago, according to a new analysis of pictures taken by spacecraft.

Researchers at the National Air and Space Museum said the flood of water originated from a huge lake large enough to flood both Texas and California that overflowed into a nearby impact crater.

When that crater filled up, said geologist Ross Irwin, the water eroded away a ridge-like barrier and was sent rampaging across a plain. Within a short time, a deep and wide gully called Ma’adim Vallis was carved from the Martian surface.

“Imagine more than five times the volume of water in the Great Lakes being released in a single flood and you’ll have a sense of the scale of this event,” said Irwin, the first author of a study appearing in the journal Science.

The force and volume of the water was enough to carve a valley 6,900 feet (2,070 meters) deep and 550 miles (885 kilometers) long within a matter of months, he said.

Irwin said the study presents more evidence that Mars, now a cold, dusty place with water existing only as buried ice, was once wetter and warmer. He said some researchers have estimated that up to 40 percent of the Martian surface could have been covered with water, although that estimate will take more research to confirm.

The water is thought to have come from precipitation _ rain or snow _ from a warm atmosphere. Mars now has only a very thin atmosphere.

Irwin said a detailed analysis of pictures from the Mars Global Surveyor show the planet once had a lake that covered more than 424,000 square miles (1.1 million square kilometers) and was more than 3,600 feet (1,080 meters) deep. This lake spilled into and filled up a nearby, 300-mile-wide (500-kilometer) impact crater.

A ridge on the edge of the crater gave way, suddenly releasing the flood that carved Ma’adim Vallis, said Irwin.

Unlike Arizona’s Grand Canyon, which was carved over millions of years by the Colorado River, Ma’adim Vallis was made “within a matter of months, certainly less than a year,” said Irwin.

The Martian valley has a broad riverbed on its floor, miles (kilometers) in width, in contrast to the relatively narrow riverbed on the floor of the Grand Canyon.

If Mars was once so wet, where did all the water go?

Irwin said nobody knows for sure, but theories suggest that some of the water was chemically split into its constituent parts, hydrogen and oxygen. The hydrogen could then have escaped to space. The oxygen stayed on Mars, rusting iron minerals and giving the planet its reddish color. Based on recent studies, at least some of the water was frozen and remains on Mars as sort of a permafrost underlying the planet’s polar regions.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui