Kairos Netwerk Nuusbrief – 30 Okt 2020

Kyk ook:

******

Beste vriend(in),

INHOUD

1. Gesprek met ASM se dagbestuur
2. Moreletakairos.net en Sosiale media
3. Nuwe publikasies op ons webwerf
4. ASM en ander se “reaksies”
5. Mobilisering en Dolering
6. Gebed in tye van stryd
7. Admin reelings

Wanneer jy hierdie nuusbrief ontvang, stuur dit asb. aan al die netwerke waaraan jy behoort.

1. Gesprek met die ASM se dagbestuur

Die datum vir hierdie belangrike gesprek met die NG-kerk se Algemene Sinodale Moderamen is 19 November 2020. Meer besonderhede sal deurgegee word soos wat ons dit ontvang.

Dankie aan al die gemeentes en individue wat bevestig het dat MKN namens hulle kan optree en wat voorbidding doen vir hierdie uiters belangrike gesprek wat gaan plaasvind

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui