Jones en Kirkpatrick vra Claassen om verskoning namens Christene

Kyk ook:

Dr George Claassen is ’n ateïs (ek beskou hom as die Richard Dawkins van Suid-Afrika). Hy het in 2009 onder andere geveg daarvoor dat geloof nie by skole in Suid-Afrika beoefen mag word nie. Kyk bv:

Chris Jones en James Kirkpatrick het dit toe goed gedink om hom omverskoning te vra vir die teenstand wat hy gekry het in sy poging daarmee. Kyk Teoloë vra om verskoning vir onverdraagsames.

Die volgende spotprent is geskep op grond van hierdie gebeure:

(Uit Chris Jones en die 7e gebod, deur Frikkie Mulder)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui