Is die rakleeftyd van die Bybel verby? (Pieter Pelser)

Pieter Pelser het pas ’n nuwe boek uitgegee:

Is Die Rakleeftyd van die Bybel Verby?

Dit beslaan 344 bladsye en bestaan uit 23 hoofstukke. Dit dek ’n wye veld soos Bybel en paleontologie, wetenskap, argeologie, regering, argeologie, kuns, letterkunde, argitektuur, moraliteit, ens.

Hier volg die inhoudsopgawe van die boek:

Voorwoord

Deel 1: Huidige Brandpunte / Verlore Sekerhede

  1. Die stryd tussen post-modernisme en die Bybel
  2. Wie en wat is die mens?
  3. Ontsporing van 450 jaar se geloofsgoedere
  4. ‘n Omgekeerde teologiese wêreldbeskouing

Deel 2: Die Bybel: tydloos waar?

  1. Die uniekheid van die Bybel geweeg
  2. Die Bybel: Histories betroubaar?
  3. Die inspirasie van die Bybel
  4. Christus: Uniek of een van vele?
  5. Profesie: Waarmerk van onfeilbaarheid
  6. Die Bybel en argeologie: ’n Toetssteen

Deel 3: Die Bybel en die wêreld daarbuite

  1. Die Bybel en argeologie
  2. Die Bybel en moraliteit 1
  3. Die Bybel en moraliteit 2
  4. Die Bybel en wetgewing per se
  5. Buite-Bybelse regering: 1 – Islam
  6. Buite-Bybelse regering: 2 – Kommunisme
  7. Die Bybel, die kunste, musiek en argitektuur
  8. Die Bybel en letterkunde
  9. Die Bybel en wetenskap: Deel 1
  10. Die Bybel en wetenskap: Deel 2
  11. Samevatting

Bylaes:

  1. Christus: Die Man wat die wêreld verander het
  2. Islam se geskiedenis
  3. Evolusie, ontwerp en ouderdomme
  4. Animisme

Jy kan hierdie boek by hom bestel:

Kontak: pieterpelser1933@gmail.com

Koste: R150

Betaling kan direk in sy bankrekening gedoen word:

Pieter J Pelser
Absa Bank
Spaarrekening nr 9214485958
Tak 632005

Sy vorige boek was NG Kerk: Reformeer of… Disintegreer? en dit kan gratis afgelaai word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui