Integriteit

Die woord “integriteit” is afgelei deur die Latynse woord integer, wat “heel”, “volkome” of “volledig” beteken.

Karakter vs integriteit

Karakter kan vergelyk word met ‘n huis en integriteit kan vergelyk word met die huis se fondasie. Net soos ‘n huis mooi kan vertoon, kan karakter ook mooi vertoon, maar soos ‘n huis krake kan begin toon indien die fondasie nie sterk nie, kan iemand se karakter ook krake vertoon indien die persoon nie integriteit het nie.

1 thought on “Integriteit”

  1. In ‘n onlangse artikel in die “Daily Investor” deur Professor Mark Swilling van die “Centre for Sustainable Transitions” by die Stellenbosch Universiteit, word daar onder meer, die volgende baie ernstige waarskuwing gerig, wat ek dink eerder ‘n “Titanic Skeepsein” is na ánder skepe met dié boot wat nou besig is om te sink: “Many South African engineers leave the country because of better international opportunities and their unwillingness to work in dysfunctional government institutions……Swilling said the loss of engineers has plagued South Africa for many years. “It is a major problem and has been registered by engineering bodies for a number of years,” he said…….He said international opportunities are only part of why South African engineers leave the country or are lost to the industry…..More importantly, engineers refuse to participate in dysfunctional institutions. Eskom and the municipalities are good examples of such institutions…..“Institutional meltdown and dysfunctionality over the last twenty years has been a primary driver of the loss of talent,” he said……“Talented people, independent of how much you want to pay them, refuse to be part of dysfunctional institutions.”…..He explained that municipalities rely on qualified and experienced engineers to function but have been unable to hold on to these skills…..Many of these engineers either move to large municipalities, leave the country, or become consultants because of the collapse of local authorities…..Professor Mark Swilling Swilling’s words echo those of South African Institution of Civil Engineering (SAICE) president Steven Kaplan.”

    Hierdie is natuurlik óók waar vir baie ánder beroepe se vaardighede, soos die absolute verval van die spoor en padvervoerstelsel, ens. Ons móés in 2023 ook al baie ruimer damkapasiteit gehad het. En Provinsiale hospitale voorheen, was topklas. En dorpe en stede en ook “townships”, was sķoon. En opvoedkunde het hoë standaarde én hoë kaliber onderwysers gehad. Die SAPS was topklas. Daar was nie 1000’e boere wat nou oorsee werk nie. Daar was geen Staatskaping nie. En so kan mens aangaan.

    Maar wat mens nou eintlik wil opmerk, is om dit wat Prof. Mark sê, as ‘n analoog van SA se geestelike toestand, te gebruik. Dié GEES van GOD wérk óók nie, waar ‘n “disfunksionele en vervalle denke struktuur oor God” bestaan, en deur hoogmoed en trots, die kerk in ‘n ysberg in vasgejaag word nie, of waar gelieg word deur ‘n JSE maatskappy oor hul EIE woorde aan my nie. “NOT EVEN GOD CAN SINK THIS SHIP!”, lyk my eggo uit vele 🫀. Dan wil ek vir die HELE Parlement en ArcelorMittal en NG Kerk en AGS Kerk en VEK en Baptiste en Gereformeerd en Hervormd en al die ander, hetsy Afrikaans, Engels, Zulu Xhosa, Sotho, Venda, Duits, Portugees, Chinees, ens net sê: Kan selfs GOD nie eens jou eie ” Titanic🫀” laat sink nie?

    Integriteit is om voor GOD te kniel en te bely dat Sý Integriteit ál integriteit is, wat die mens kán help om mens se eie 🫀 te verander, en ook omstandighede.

    Droom onlangs ek word aan die kruis van Christus vasgespyker. En die spykers deur my hande geslaan, is so groot soos ‘n krieketbal. En daar is massiewe gate déúr my hande, en die pyn onmenslik groot ( – En dít is absoluut waar – ). En déúr die 2 gate, 👁👁 ek die nuutste “top-tegnologies gevorderde VSA Missielle’ wat lanseer word, teen Rusland. En sélf verstaan ek dié prentjie. Soos die Romeinse soldate, het ArcelorMittal se Barack Obama en Suid-Afrika se Jacob Zuma, en al hul alliansies, sáám soveel kerke , met hul vleesdenke, mens soos Christus vasgespyker en geoordeel en geoordeel en geoordeel. Natuurlik is ek nié Christus nie, maar hul eie vleeslike hándelinge om die Gawes van die Gees te “judge”, is netso erg om Christus wéér te kruisig….oor en oor en oor en oor en oor….

    Die NG KERK het soos Satan haarself geword soos ‘n “Engel van die lig”, in die hart. En haar Bäälpriesters ondersteun haar (AGS…VEK…VSA kerke….ens.), net soos Jezebel en Agab se aanhangers in 1 Konings 18.

    Ek kan net afsluit met dít: GOD kán Sy Gees uit die 🌎🌏🌍 neem, en kerke sal dit nie eens wis nie….net soos ArcelorMittal se Aditya Mittal dit ook nie gewis het nie, en aan die 🌍🌏🌎 miljoene die rooiknoppie aktiveringsmeganismes gegee het, om mens te kruisig…oor en oor en oor en oor. En Cyril Ramaphosa en Nku-Nyembezi Heita. En kan net vir julle 2 sê: ek is al baie name genoem in die strate….en tekens voor gewys…en selfs met ‘n “withond” vergelyk….gister weer “arsehole” deur ‘n jong swart jeugdige. En ek
    is nié rassisties nie Jozua Fokker! Ek was al baie male in townships ter wille van die evangelie, maar júl 🫀 aanbid jul eie skills….sal selfs mede kollegas wat kán werk, verloën om BEE doelwitteikens te bereik….. Die ánder name los mens maar eerder….maar die GOD in die Hemel, noem mý dit nie….al jul woorde aan my sal as missiele uit die Hemel, jul bootjies laat sink. Dit sluit in NG Kerk én hul ouderlinge en diakens wat dínk die Bybel is ‘n boek met storietjies, en dat GOD nié is wat Hy sê Hy is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui