Hoe om depressie te hanteer – Jordan Peterson

Kyk ook:

How to STOP being depressed – Jordan Peterson

Vra jouself twee vrae:

  1. Is jy depressief
  2. Het jy ‘n slegte lewe

Jy het nie ‘n slegte lewe as jy die volgende het nie:

  • vriende en familie wat vir jou omgee,
  • ‘n intieme verhouding
  • ‘n werk of loopbaan
  • jy is opgelei soos jy behoort te wees volgens jou intelligensie
  • jy gebruik jou tyd buite werk met wysheid
  • jy het nie ‘n verslawing, soos alkohol of pornografie
  • jy is betrokke by die samelewing

As jy al hierdie dinge het en dit gaan nie goed met jou nie, dan is jy óf siek óf jy voel depressief.

Indien jy depressief is, begin klein.

  1. Staan op in die oggend
  2. Maak jou bed op
  3. Doen oefening
  4. Kry ‘n vriend. Stel jouself voor aan iemand.

Verder leeswerk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui