Geloof Sonder Sekerhede: Hoe Kan Ek Nog Glo

Boek deur Anton van Niekerk.

Die volgende woorde word gebruik om die boek bekend te stel waar dit verkoop word:

Dit is belangriker om te weet hoe om te lewe as om die korrekte belydenis te vind. Die sin van die Christelike geloof is nie soseer dat dit ‘n rustige verblyf in ‘n hiernamaals waarborg nie, maar dat ons hier in liefde teenoor mekaar kan leef en van hierdie wereld ‘n beter plek kan maak. Bekende filosofie professor – en gelegitimeerde predikant – Anton van Niekerk, praat openlik oor hoe ons geloof met rede kan versoen.

  • Uitgewer: Lux Verbi
  • Publikasiedatum: 28 September 2014
  • Uitgawe: Tweede
  • Aantal bladsye: 336
  • ISBN-10: 0796318999
  • ISBN-13: 978-0796318992

Vir meer oor hierdie boek, kyk:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui