Ateïste erken God is nodig

Alhoewel ateïste nie God wil erken nie, is daar ateïste wat erken dat die wêreld God nodig het. Richard Dawkins het byvoorbeeld die volgende gesê (uit Christianity: “a bulwark against something worse”):

There are no Christians, as far as I know, blowing up buildings. I am not aware of any Christian suicide bombers. I am not aware of any major Christian denomination that believes the penalty for apostasy is death. I have mixed feelings about the decline of Christianity, in so far as Christianity might be a bulwark against something worse.

Hier volg ’n paar voorbeelde:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui