Wie is Albert Geyser?

Kyk ook:

Albert Geyser was verbonde aan die Hervormde Kerk en was kontroversieel oor sy linkse politieke sieninge. Hy was egter ook liberaal in sy teologie. Ek weet nie wat die swaarste geweeg het nie: sy liberale politieke siening of liberale teologiese siening.

In 2017 het die Universiteit van Pretoria hom vereer vir sy werk op apartheid op teologiese gronde teen te staan (kyk Bartlett is een van die eeu se verskilmakers).

Kyk ook:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui