Wie is Hannelie Groenewald?

Kyk ook:

Hannelie Groenewald se man het in 2002 ’n roeping na Afghanistan gekry en sy en haar seun en dogter is saam. Op 29 November 2014 is hulle in hulle huis aangeval en Hannelie se man en kinders is gedood. Hannelie was, buite die normale, nie in die huis nie. Sy moes dus ook dood gewees het. Sy sê daar was geen vooraf tekens van ’n aanval nie. Dit het uiters onverwags gebeur. Hulle het hoegenaamd nie enige onraad gemerk nie. Sy getuig dat as God hulle wou beskerm kon Hy vir hulle ’n onrustigheid gegee het sodat hulle betyds sou kon wegkom. Sy moes self haar man en twee kinders se lyke balsem voor dit na Suid-Afrika gebring is. Sy vind haar vertroosting daarin dat dit God se wil was, watookal die presiese redes hiervoor was.

Kyk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui