Ystydperk

Skeppingsleerders ontken nie dat daar ’n ystydperk was nie. Inteendeel, die ystydperk pas veel beter in by ’n Bybelse model.

Vir ’n ystydperk het jy baie vogtige lug nodig by die regte temperatuur.

Hierdie toestande sou geheers het net na die wêreldwye sondvloed.

Sonder ’n wêreldwye sondvloed stoei wetenskaplikes steeds met modelle om te probeer vasstel wat die ystydperk kon veroorsaak.

Vir meer hieroor, kyk:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui