Skepping & Evolusie – Onversoenbaar! (Hennie Mouton)

Die boek Skepping & Evolusie – Onversoenbaar! deur Hennie Mouton kan hier afgelaai word:


Inligting oor die boek

  • Aantal bladsye = 468

Inhoudsopgawe

  • Voorwoord
  • 1. Inleiding en toepaslikheid
    • 1.1 Hoekom is die kwessie van skepping teenoor evolusie belangrik, veral vandag?
    • 1.2 Wat is evolusie, of eintlik, wat behoort dit te wees?
    • 1.3 Is evolusieleerstellings teenstrydig met die Bybel?
    • 1.4 Het die wetenskap evolusie en miljarde jare bewys?
    • 1.5 Kan die wetenskap eenduidig bepaal hoe die oorsprongsmeganisme was?
    • 1.6 Is die werklikheid van Genesis belangrik vir die Christelike geloof?
    • 1.7 Is die werklikheid van die Bybel belangrik vir die evangelie?
  • 2. Wetenskap, natuurlike seleksie en genetiese inligting
    • 2.1 Operasionele wetenskap en oorsprongswetenskap
    • 2.2 Die genetiese stoor
    • 2.3 Natuurlike en gemanipuleerde seleksie
    • 2.4 Haldane se dilemma
    • 2.5 Nuwe genetiese inligting
  • 3. Bybelse gegewens
    • 3.1 Inleiding
    • 3.2 Die Genesisvloed
    • 3.3 Geslagsregisters en tydsdure
    • 3.4 Die Skeppingsweek
    • 3.5 Dinosourusse
    • 3.6 Geen dood voor die sondeval
    • 3.7 Voortplanting volgens soort
    • 3.9 Die ontstaan van Genesis
    • 3.10 Opsommende gevolgtrekkings
  • 4. Die uniekheid van die aarde
    • 4.1 Die aarde se spesiale eienskappe
      • 4.1.1 Regte afstand van die son
      • 4.1.2 Korrekte rotasiespoed van die aarde
      • 4.1.3 Korrekte jaarperiode
      • 4.1.4 Korrekte inklinasiehoek
      • 4.1.5 Korrekte massa en grootte van die aarde
      • 4.1.6 Unieke samestelling van die atmosfeer
      • 4.1.7 Korrekte digtheid van die atmosfeer
      • 4.1.8 Vereiste hoeveelheid osoon
      • 4.1.9 Regte grootte van die maan
      • 4.1.10 Gelyke oppervlak van die aarde
      • 4.1.11 Magnetiese veld van die aarde
      • 4.1.12 Die aarde – ʼn waterryke planeet
      • 4.1.13 Wonderlike aanvangstoestande en beheer
    • 4.2 Die aarde se spesiale posisie in die heelal
      • 4.2.1 Ons sonnestelsel se posisie
      • 4.2.2 Die Melkwegstelsel se heeltemal unieke posisie
    • 4.3 Gevolgtrekkings
  • 5. Die wêreldwye vloed
    • 5.1 Sedimentêre gesteentes, fossiele en ravyne
    • 5.2 Vloedverhale
    • 5.3 Kontinentverskuiwings en die Ystydperk
    • 5.4 Bergvorming
  • 6. Ouderdomme
    • 6.1 Die aarde se ouderdom
      • 6.1.1 Inleiding
      • 6.1.2 Atmosfeer van die aarde
      • 6.1.3 Sout in die see
      • 6.1.4 Magnetiese veld van die aarde
      • 6.1.5 Jong dinosourusse en selakante
      • 6.1.6 Steenkool
      • 6.1.7 Grotte, stalagmiete en stalaktiete
      • 6.1.8 Boomringe en yslagies
      • 6.1.9 Koraalriwwe en kalkformasies
      • 6.1.10 Erosie van kontinente
      • 6.1.11 Niagara-valle
      • 6.1.12 Hoeveelheid mense op aarde
      • 6.1.13 Radiometriese datering en die geologiese kolom
      • 6.1.14 Opsommende gevolgtrekkings
    • 6.2 Die heelal se ouderdom
      • 6.2.1 Inleiding
      • 6.2.1 Die oerknalteorie en sy probleme
      • 6.2.3 Grootte en ouderdom
      • 6.2.4 Skeppingsteorieë
      • 6.2.5 Spiraalsterrestelsels
      • 6.2.6 Komete
      • 6.2.7 Oorblyfsels van supernovas
      • 6.2.8 Sonuitstraling té konstant
      • 6.2.9 Die aarde-maan-afstand
      • 6.2.10 Die ontstaan van die maan
      • 6.2.11 Te veel oorblywende hitte in die maan
      • 6.2.12 Opsommende gevolgtrekkings
  • 7. Die wonder van tale en volke
    • 7.1 Noag se kleinseuns
    • 7.2 Oosterse nasies
    • 7.3 Tale
    • 7.4 Oudste beskawings
    • 7.5Egiptiese en Israelse kronologieë
    • 7.6 Oudste godsdienste
    • 7.7 Hoe verskillende “velkleure” met gemeenskaplike voorouers rym
  • 8. Ikone van biologiese evolusie
    • 8.1 Wat ingeligte bioloë verswyg
    • 8.2 Miller-Urey-eksperiment
    • 8.3 Darwin se boom van die lewe
    • 8.4 Homologie
    • 8.5 Haeckel se embrio’s
    • 8.6 Archaeopteryx – die verlore skakel
    • 8.7 Pepermotte
    • 8.8 Darwin se vinke
    • 8.9 Viervlerkvrugtevlieë, antibiotika en insekdoders
    • 8.10 Evolusie van perde
    • 8.11 Van aap tot mens
  • 9. Paleo-antropologiese verwarring
    • 9.1 Inleiding
    • 9.2 Wetenskaplike misleiding
    • 9.3 Taung, Lucy en Laetoli
    • 9.4 “Baie ou” moderne Homo sapiens
    • 9.5 Die “hominiedestamboom” en evolusiemodelle
    • 9.6 Die Neandertallers
    • 9.7 Vroeë Homo sapiens
    • 9.8 Breingrootte, intelligensie en klassifikasie
    • 9.9 Homo erectus
    • 9.10 Die Genesisvloed en die Ystydperk
    • 9.11 Nie-evolusionistiese verklarings vir morfologie
    • 9.12 Homo habilis
    • 9.13 Australopithecus, Paranthropus en museums
    • 9.14 Fossieltabelle
    • 9.15 Opsommende gevolgtrekkings
  • 10. Die doel van die evolusieleer
    • 10.1 Aanhalings
      • 10.1.1 Evolusie en die Christelike geloof
      • 10.1.2 Evolusie het ook ’n geloofsbasis
      • 10.1.3 Evolusie is ook op voorveronderstellings gebaseer
      • 10.1.4 Wetenskaplike waarnemings wat evolusie ondersteun is baie skaars
      • 10.1.5 Evolusie se verlore skakels bly verlore
      • 10.1.6 Evolusie dra nie by tot bevordering van die wetenskap nie
    • 10.2 Doelbewuste onderdrukking
  • 11. Afsluiting
  • Verwysings
  • Indeks
  • Die skrywer
  • Naskrif
  • Persoonlike bedankings

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui