Verken Lewenswetenskappe verder – ’n kritiese evaluering van evolusie (Hennie Mouton)

Die boek Verken Lewenswetenskappe verder – ’n kritiese evaluering van evolusie is geskryf as antwoord op die evolusie wat in die skole geleer word in die vak Lewenswetenskappe (Biologie). Die Verken Lewenswetenskappe-handboek vir graad 11’s en 12’s se bewysstukke vir evolusie is beskou en gewys waarom dit ongeldig is. Verken Lewenswetenskappe verder – ’n kritiese evaluering van evolusie kan bestel word by henniedmouton@gmail.com teen R60 ’n boek, maar afleweringskoste sal bykom indien van toepassing. Soos meer boeke bestel word, kom die koste af, van R60 na R40 per boek indien 5 of meer geneem word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui