Laat almal sien waarin die NGK werklik glo

Laat almal sien waarin die NGK werklik glo | Netwerk24

Deur DF. Raath

21 Julie 2021

Verskeie onlangse skrywes oor die NG-gemeente Die Strand se dolering verwys. Graag wil ek hê dat die NG Kerk sy amptelike geloofsbelydenis in Die Burger laat publiseer sodat almal kan sien wat hulle glo. Luidens hierdie skrywes is dit skokkend dat die NGK in so ’n geloofsmoeras verval het.

G’n wonder baie ongelowiges wil niks met die kerk te doen hê nie.

1 thought on “Laat almal sien waarin die NGK werklik glo”

  1. Terwyl ek nie met van die dogmatiese sienings van die NG Kerk saamstem nie was hulle geloofsbelydenis nog altyd solied en Skrif gefundeerd.
    Ek vind die huidige toestand en uitsprake betreurenswaardig in die dat hulle die waarhede van hulle eie belydenis verwerp. Indien die Woord van God nie meer as verwysings punt dien nie en elkeen kan doen en glo soos wat reg is in hulle eie oë, sien ek eintlik geen meer bestaansreg vir die eens toonaanwende en nou vervalle organisasie nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui