Gebed om kalmte

Die Gebed om kalmte (Engels=”Serenity Prayer”) is ‘n bekende gebed, geskryf deur die Amerikaanse teoloog Reinhold Niebuhr.

Dit kan soos volg in Afrikaans vertaal word:

God, skenk my die kalmte om te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om te verander wat ek kan verander en wysheid om die verskil tussen hulle te onderskei.

Die mees gebruikte vorm in Engels is:

God, grant me the serenity to accept the things I cannot change, courage to change the things I can, and wisdom to know the difference.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui