2 thoughts on “Familie byeenkoms bespreking (Ferdie Mulder)”

  1. Goeiedag,
    Hoop ek mag vra of daar nie ’n eietydse uiteensetting vd Evangelie is nie. Die Twaalf artikels is bekend maar is baie stil oor die Goeie Nuus.
    Ek het die Kategorie deurgegaan maar nie iets raakgeloop nie.
    Ek dink dat baie min van ons kerkmense het al die Evangelie “mooi gehoor”. Vandaar my versoek.
    Baie dankie,mooi bly
    Frans

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui