Wie is Braam Hanekom?

Kyk ook:

Braam Hanekom is die moderator van die NG Kerk in die Wes- en Suid-Kaapland. Hy is baie versigtig om sy opinie oor teologiese kwessies uit te spreek. Hy het egter gesê dat hy mense ruimte wil gee om die persoonlike aard van die duiwel te bevraagteken.

Verder is hy verbonde aan Stellenberg gemeente wat openlik progay is.

Hier volg ’n paar artikels oor hom:

1 thought on “Wie is Braam Hanekom?”

  1. Ek wil net graag weet of Braam Hanekom familie is van wyle Dr Jannie Hanekom van Port Elizabeth. Dr Jannie se vader was Ds Hennie Hanekom wat oa leeraar was in Riebeeck-Oos en Trompsburg, in die jare 1925 – 1929. Dr Jannie se suster was Jeanette (Twinkle) Hanekom wat met minister Blaar Coetzee getroud was. Hulle dogter is Regter Jeanette Traverso. Ek is maar net nuuskierig omdat ek belangstel in die familie en ek op die spore teruggeloop het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui