Só skeur die susterskerke

Die volgende program het op KykNet plaasgevind op Maandag, 15 Junie 2026. Die volgende persone verskyn daarin:

Amptelike Voorskou: In Gesprek Onthul: Só skeur die susterskerke

Montage

  • Johann Ernst: Kerk het ‘n kohesie gehad. Ons het dinge saam gedoen. Ons wil eintlik nou niks saam doen nie.
  • Anton Knoetze: Dis nie óf die kerk gaan skeur nie. Die kerk hét geskeur.
  • Jan Lubbe: Die vraag is: elke versplintering, wat is die impak daarvan op die relevansie van boodskap van die kerk?
  • Rudi?: As ek op hierdie pad loop, lei hierdie pad na die lewe toe vir myself en vir ander mense.
  • Allan Boesak: As julle die Bybel misbruik. Julle het God misbruik.
  • Die wortels van swak teologie.
  • Johann Ernst: Power, money en seks: dis die drie groot goed waaroor ons koppe gaan.
  • Rudi Swanepoel: Die belydenis van Belhar.
  • Ivor Swartz: Rasse gesprekke.
  • Wine, woman and song.
  • Ek laat nie vroue toe om in die leer of regeer aan te dien nie.
  • Ivor Swartz: Selfdegeslagverhoudinge.
  • Henk Stoker: Een man, een vrou, een vlees.
  • Jan Lubbe: Dit wat die Afrikaanse gemeenskap leef, dit leef in die NG kerk.
  • Tanya van Wyk: Die kerk is deel van die Afrikaanse siege. Ons kan onsself nie daarvan ontkoppel nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui