Kerk en Samelewing (1986)

Die dokument “Ras, volk en nasie” (1974) was die laaste amptelike dokument wat uitspraak gelewer het oor apartheid voor die NG Kerk standpunt ingeneem het téén apartheid in die dokument “Kerk en Samelewing” (1986).

Die NGK het hiermee verklaar dat die NG Kerk oop is vir alle rasse.

Dit het veroorsaak dat die APK (Afrikaanse Protestantse Kerk) van die NG Kerk geskeur het.

Die volledige dokument kan verkry word in die NG Kerk argief.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui