2002 NGK besluit: Aborsie

Die volgende besluit oor aborsie is geneem tydens die NG Kerk se algemene sinode van 2002.

******

AGENDA

A.12 Algemene Kommissie vir Leer en Aktuele Sake, p 186

C. Algemene Aktuele Sake

1. Aborsie

Die Kommissie was betrokke by die aborsie-stryd wat die afgelope jare gewoed het. Maar dit was veral die Rooms-Katolieke Kerk en die organisasie van Christen regslui wat teen hoë finansiële koste die veranderde wetgewing bestry het. Ten spyte van al die pogings het die Konstitusionele Hof besluit dat aborsie nie teen die wet indruis nie. In die proses het kerke wel duidelike getuienis gelewer.

HANDELINGE

Geen besluit

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui