Melgisedek

Melgisedek se naam kom 15 keer voor in die Bybel. Ons lees van hom in:

Melgisedek se naam beteken “koning van regverdigheid” (Heb 7:2) en hy was koning van Salem en priester van God die Allerhoogste (Gen 14:18).

Salem kan geografies na Jerusalem verwys wat die stad van vrede is.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui