Johannes Jacobus Kotzé

Johannes Jacobus Kotzé (1832–1902) was ’n tydgenoot van Andrew Murray.

Tydens die sinode van 1862 kritiseer hy die Heidelbergse Kategismus* en beweer dat mense nie tot alle boosheid geneig is nie, anders sou hulle duiwels wees. Hy weier om sy woorde terug te trek en word in 1864 deur die sinode as leraar geskors.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui