Wie is James Ussher?


The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce

James Ussher (4 Januarie 1581 – 21 Maart 1656) was ’n aartsbiskop van die kerk van Ierland.

In skeppingskringe is hy veral bekend daarvoor dat hy die datum van die skepping op 4004 vC uitgewerk het uit die geslagsregisters en ander inligting in die Bybel.

Daar is ander geskiedkundiges wat dit ook uitgewerk het en wat by baie dieselfde datum uitgekom het:

  • Jose ben Halafta: 3761 vC
  • Bede: 3952 vC
  • Scaliger (tydgenoot van Ussher): 3949 BC
  • Johannes Kepler: 3992 vC
  • Isaac Newton: 4000 vC

Die blote feit dat die Bybel genoeg inligting bevat om hierdie berekening te doen is baie merkwaardig en dui absoluut op die integriteit van die Bybel. Hierdie is nie inligting wat in mitiese materiaal voorkom nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui