Chiliasme

Kyk ook:

Chiliasme of millennialisme is ‘n aanduiding van die oortuiging dat ‘n duisendjarige vrederyk en/of ‘n paradys op aarde gevestig sal word voor of na die wederkoms van Christus. “Chiliasme” kom van die antieke Griekse woord Χίλιοι (“chilioi”, duisend). ‘Millennialisme’ is afgelei van millennium, wat duisend jaar beteken.

Amillennialisme, daarenteen, glo dat die duisendjarige vrederyk ‘n simboliese tydperk is (nie letterlik 1000 jaar nie) en dat dit aangebreek het na Jesus se koms en sal duur tot die wederkoms.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui