Darrell Tunningly se getuienis

Luister Darrell Tunningly se getuienis (in 10 minute) hoe God hom letterlik met ’n koekie uit die figuurlike drein uitgelok het in die tronk deur ’n Alfa-kursus.

Kliek hier om die MP3-lêer van 9 MB af te laai.

Hierdie is opgeneem tydens ’n konferensie by Blackpool in Engeland in 2012, gereël deur Ellel Ministries.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui