Cornelius van Til

Kyk ook:

Cornelius Van Til (3 Mei 1895 – 17 April 1987) was ’n Nederlands-Amerikaanse Christelike filosoof en gereformeerde teoloog, wat as die stigter van moderne voorveronderstellings apologetiek beskou word.

Aanhalings

We were so anxious not to offend you [unbelievers] that we offended our own God. But we dare no longer present our God to you as smaller or less exacting than He really is.

Ons was so angstig om julle [ongelowiges] aanstoot te gee dat ons ons eie God aanstoot gegee het. Maar ons durf nie meer ons God aan julle voorhou as kleiner of minder streng as wat Hy werklik is nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui