Artikel 32 van die kerkorde

Artikel 32 van die kerkorde lui soos volg (volgens die NG Kerk se kerkorde van 2019):

Artikel 32

Die sinode word saamgestel uit afgevaardigdes van gemeentes wat geografies ’n eenheid vorm en maklik vergader. Die groepering kan deur die Algemene Sinode/Algemene Sinodale Moderamen gewysig word op versoek en met goedkeuring van die betrokke sinode(s)/sinodale kommissie(s).Voetnota

Voetnota: Die onderskeie sinodes het verskillende benaminge (bv. moderamen, diensraad, sinodale dienskommissie) vir die liggaam wat die funksies van die sinodale kommissie verrig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui