Aanhalings – Gesag van die Bybel

Vir nog aanhalings, kyk Aanhalings in die Indeks.

*****************

Douglas Kelly (Gereformeerde teoloog)

I would simply suggest that to interpret ‘very good’ as including pre-Fall pain, death, etc. is simply inadmissible in terms of proper Hebrew exegesis. If one can turn a word (or two words— tobh me’od) upside down on its head to mean the exact opposite of what it clearly says, the authority of Scripture is a nose of wax to be shaped by the changing culture.

Ek het net sou raai dat om “baie goed” te interpreteer om ook pyn, swaarkry, ens voor die sondeval in te sluit, eenvoudig ontoelaatbaar is in terme van behoorlike Hebreeuse eksegese. As ’n mens ’n woord (of twee woorde tobh me’od) onderstebo op sy kop kan draai om presies die teenoorgestelde te beteken van wat dit duidelik sê, is die gesag van die Skrif ’n neus was wat gevorm word deur die veranderende kultuur.

[Uit Ross–Hovind Debate, John Ankerberg Show, October 2000]

Dr Mike Adams (Christen professor)

If Christianity dies in America it will not be for a lack of evidence of its truthfulness. It will be for a lack of dissemination of the evidence of its truthfulness. And the blame for the lack dissemination of that evidence will fall squarely on the shoulders of Christian men who are simply too weak and passive to deserve to be called “Christian” or “men.”

As Christenskap in Amerika sterf sal dit nie as gevolg van ’n gebrek aan getuienis van die betroubaarheid daarvan wees nie. Dit sal wees as gevolg van ’n gebrek aan die verspreiding van die getuienis van die betroubaarheid daarvan. En die skuld vir die gebrek aan verspreiding van daardie getuienis sal vierkantig op die skouers van Christelike mans val wat eenvoudig te swak en passief is om verdien om “Christen” of “man” genoem te word.

[Uit A boy named Sue, 19 Aug 2010]

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui