Wilhelm Jordaan (1943 – 23 Augustus 2025) was ’n sielkunde prof en op ’n stadium hoof van die sielkunde departement van Unisa. Hy was ’n gerekende akademikus wat dikwels gevra is om artikels vir die koerant te skryf. Hy het egter net soos Julian Müller panenteïstiese sienings gehad. Hy het ook van tyd tot tyd artikels vir Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit van Abel Pienaar geskryf.
Hy was ook ’n medeskrywer van die boek Die Nuwe Hervorming.
Hy het geglo dat die kerk oop moet wees vir mense soos Klaas Hendrikse, ’n ateïstiese predikant.
Hier volg artikels oor sy sieninge:
- Langsdienende rubriekskrywer van ‘Die Burger’ oorlede (24 Aug 2025)
- Wilhelm Jordaan: Só kan ateïste en gelowiges sinvol gesels (24 Jan 2024)
- Hoe oorleef die Christelike kerk in ons kontrei? (22 Mei 2019)
- Vir gelowige is oerknal soos om God te sien (12 Apr 2017)
- Wilhelm Jordaan: Ons word doof vir verlange na eenvoud, stilte (20 Jul 2016)
- Wilhelm Jordaan: Geloof maak nie onsin van wetenskap (14 Okt 2015)
- Geloof het te doen met hoop dat God ‘iets’ is (15 Apr 2015)
- Ruimer denke, nes geloof, kán jou lewe verryk (27 Jun 2014)
- Lewendige Kerkdebat in BEELD Nov-Des 2012
- Enkele gedagtes oor verdraagsaamheid
- Vasgevang in oerbeeld (13 Des 2011)
- Geloofsbelewenisse staan juis náás mekaar (9 Sep 2003)