Webuitleg

Algemene opmerkings

Artikels wat geplaas word van ander bronne waar daar kommentaar op gelewer word onderaan, kry ’n “K” agteraan.

******************

Hier volg nou die webuitleg van www.glodiebybel.co.za.

Opskrifte met “M” vooraan is kieslysitems en opskrifte met “K” vooraan is kategorieë.

Ongekategoriseerd

Indeks

Die indeks word regs bo aangetref en is ’n ander manier om na belangrike artikels te gaan.

(M) Daniel se e-posse

Hierdie is ’n lys van al die e-posse wat Daniel maandeliks na ’n verspreidingslys stuur. Die nuutste is bo en oudste onder.

(M) Skepping, Evolusie, Ateïsme

(K) Evolusie-Bybel versoening

Artikels oor die feit of evolusie en die Bybel versoenbaar is. Getuienisse van mense wie se geloof beïnvloed is deur evolusie.

(K) Apologetiek en gesag van die Bybel

Verdediging van die geloof. Bewyse dat die Nuwe Testament waar is, ens.

(K) Wetenskap, geloof en filosofie

Bv hoe kan soveel wetenskaplikes verkeerd wees?

(K) Morele waardes

Waar kom morele waardes vandaan?

(K) Diskriminasie en aanvalle op skeppingsleerders

Diskriminasie.

(K) Inligting/Waarskynlikheid/Oorsprong van lewe

Kan genetiese inligting vanself ontstaan?

(K) Panspermia

Die idee dat lewe op aarde geskep is deur buiteruimtelike wesens.

(K) Ontwerp argument

Alles dui daarop dat daar ’n ontwerper was.

(K) Ouderdomme en Radiometriese Datering

Is radiometriese datering akkuraat?

(K) Geologie

Rotslae ens.

(K) Dinosourusse

Wanneer het dinosourusse geleef?

(K) Noag en die sondvloed

Alle dinge oor Noag en die sondvloed.

(K) Vermiste skakels

Die probleem met evolusie is die vermiste skakels.

(K) Paleontologie

Opgrawe van bene

(K) Argeologie

Opgrawings van dinge.

(K) Kosmologie/Sterrekunde

Sterrekunde. Hoe sien ons sterre wat miljoene ligjare ver is in ’n jong heelal?

(K) Genetika, natuurlike seleksie en mutasies

Hoe werk natuurlike seleksie en mutasies? Hoe werk evolusie en hoekom dit nie werk nie?

(K) Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme

Debatte: skepping, evolusie, ateïsme

(K) Getuienisse

Getuienisse oor evolusie.

(K) Ander

Ander

(K) Skeppingsleermistastings – Coert Welman

‘n Reeks deur Coert Welman

(M) Geloofskwessies

Kwessies oor die geloof: Dwaling, Post-modernisme, Liberalisme, ens.

“Profetiese kritiek is nooit maklik nie, dis nooit goedkoop nie, dit kan nooit die kruis vermy nie.”

(K) Die werk van Jesus

Verlossing (wie word gered?)

(K) Die persoon van Jesus

Maagdelike geboorte, wonderwerke, opstanding.

(K) Skrifbeskouing

Die Bybel is die Woord van God vs die Bybel is slegs mensewoorde oor God nie.

(K) Historiese betroubaarheid

Genesis 1-11, Abraham (Jurie le Roux), wie Jesus was.

(K) Godsbeskouing

Panenteïsme, post-teïsme, nieu-teïsme, gnostisisme, die krag van gebed, ens.

(K) Profete

Was daar profete wat die toekoms voorspel het?

(K) Homoseksualiteit

Artikels en koerantberigte oor die mening van homoseksualiteit in die NGK in datumvolgorde.

(K) Huwelik

Artikels oor die NG Kerk se siening oor die huwelik en saamwoon, maw seks voor die huwelik.

(K) Evolusie in die (NG) kerk

Hoe evolusie sieninge in die kerk beïnvloed.

(K) Die bose/duiwel

Is daar ’n duiwel/satan?

(K) Hiernamaals / geestelike werklikheid

Is daar ’n hemel?

(K) Postmodernisme en Ontluikende kerk

“In die begin het God die mens geskep. Sedertdien skep die mens God.”

Dit is waaroor postmodernisme gaan. Dit bevraagteken baie dinge in die Bybel en in die proses word ’n afbeelding van die God van die Bybel geskep.

Frits Gaum sê bv: “Die kerk sal moet leer om dinge met minder sekerheid te sê.”

Maar veronderstel die volgende is wel waar:

God het in ses 24-uur dae geskep en diere en plante elkeen volgens sy soort (dus nie deur ’n proses van evolusie nie).
Daar was ’n globale vloed wat al die mense op die aarde uitgewis het behalwe 8 – Noag en sy gesin.
Jesus is/was die Seun van God, Hy is uit die maagd Maria gebore, het wonderwerke gedoen, het aan die kruis gesterf vir ons sonde en met die 3de dag opgestaan uit die dood.
Die profete van die Ou Testament het Jesus se koms voorspel.
Daar is ’n hemel en ’n hel.
Redding is nie onvoorwaardelik nie. Slegs mense wat aan Jesus glo, sal hemel toe gaan.
Daarom is ons taak om die evangelie aan ongereddes te bring.
God sal eendag die aarde vernietig en slegs Sy kinders sal hemel toe gaan.
Seks voor die huwelik en homoseksuele verhoudings is sonde.
Hoe moes God dit anders in die Bybel gestel het sodat ons dit sal glo?

(K) NG Kerk

Ander gebeure in die NGK.

(K) Doop

Hierdie artikels wys dat die NG Kerk soms baie sterker standpunt inneem teen die grootdoop en/of herdoop as ander baie belangriker kwessies soos Jesus se opstanding, maagdelike geboorte en Godheid, homoseksualiteit en saamwoon.

(K) NGK teologiese fakulteite/-studente

Wat studente sê wat by die NGK teologiese fakulteit gestudeer het.

John Stott: “In every country the church is a reflection of its seminaries. All the church’s future pastors and teachers pass through a seminary. It is there that they are either made or marred. Either equipped and inspired or ruined. Therefore, we should set ourselves to capture the seminaries of the world for evangelical faith, academic excellence and personal godliness. There is no better strategy for the reform and renewal of the church.”

(K) NG Kerk besluite en verslae

Verslae, besluite en verklarings.

(K) Kerkbode

Ander kwessie oor die NG Kerk se amptelike koerantjie, Kerkbode.

(K) Debatte

Debatte oor geloofskwessies. Hierdie is e-pos debatte of debatte op debatsforums. Debatte in die media in die vorm artikels (soos die debat tussen Adrio Konig en andere oor sy boek Die evangelie is op die spel), word gepubliseer onder die verskillende onderwerpe.

(K) Kersfees en Paasfees

Artikels oor die feit of kersfees en paasfees gevier moet word omdat dit heidense feeste is.

(K) Ander

(K) NGK Sinode 2011

Kyk ook Geloofskwessies/NG Kerk besluite en verslae vir al die groot amptelike besluite van die NG Kerk.

(M) NGK Diversiteitsforum

Hierdie kry ’n prominente plek op die web omdat daar belangrike dinge gesê word

(M) Kerkbode briewe

Kry prominente plek op web.

(M) Debatte en kommentare

Hierdie is slegs ’n lys met skakels na debatte.

(M) Boeke, DVD’s, ens

Boeke, ens

(M) Die Trojaanse Perd in die NGK

Alle artikels aangaande hierdie boek.

(M) Debatsforum

Hierdie webblad se debatsforum.

(M) Web skakels

Ander webskakels wat die moeite werd is (of nie)

(M) Voorbidding

Sake vir voorbidding.

(M) Ander

(K) Wyshede

Geestelike en algemene wyshede.

(K) Geestelik

 Geestelike groei. Dinge wat nie ernstige kerkkwessies is nie, soos vergifnis, getuienisse van gebedsgenesing, ens.

(K) Die Bybel

Algemene inligting oor die Bybel bv Bybelse gewigte en mates, Inligting oor die 4 evangelies, ens.

(M) Petisies

Lys van petisies

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui