Marius Nel (US)

Kyk ook:

Professor Marius J Nel is ‘n teologiese dosent aan die Universiteit van Stellenbosch, geligitimeer aan die NG Kerk.

Facebook: facebook.com/mariusnel01

Terwyl hy departementshoof van Nuwe Testament was, het Peter Nagel, ook gelegitimeer aan die NG Kerk, die godheid van Jesus bevraagteken in sy artikel Problematising the Divinity of Jesus: Why Jesus Is Not θεός.

Intergodsdienstige verhoudings

Hy was ook deel van die werkgroep oor intergodsdienstige verhoudings vir die Algemene Sinode van die NG Kerk in 2023. Kyk Agenda, paragraaf “5. OPDRAG OOR INTERGODSDIENSTIGE VERHOUDINGS: VORDERINGSVERSLAG”, bladsy 60.

Kyk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui