Name van Jesus

Kyk ook:

Hier volg ‘n paar name van Jesus:

  1. Jesus – Die Here is Verlossing (Luk 1:31)
  2. Christus – Gesalfde of Messias (Mat 16:16)
  3. Seun van die mens (Mat 20:28)
  4. Seun van God (Mat 26:63)
  5. Verlosser (Tit 2:13; 1 Joh 4:14).
  6. Saligmaker (Luk 2:11; 2 Pet 2:20)
  7. Here (Luk 2:11; Joh 20:28)
  8. God (1 Joh 5:20)
  9. Meester (Mat 8:19; Joh 1:39)
  10. Wonderbaar (Jes 9:5)
  11. Raadsman (Jes 9:5)
  12. Vredevors (Jes 9:5)
  13. Eniggeborene (Joh 1:14)
  14. Middelaar (1 Tim 2:5)
  15. Hoépriester (Heb 3:1; Heb 7:26)
  16. Voorspraak (1 Joh 2:1)
  17. Regverdige (1 Pet 3:18; 1 Joh 2:1)
  18. Koning (Mat 2:2; Op 11:15)
  19. Regter (Hand 10:42; 2 Kor 5:10)
  20. Die Woord van God (Joh 1:1; Op 19:13)
  21. Lam van God (Joh 1:29)
  22. Die Kneg van die Here (Jes 49:5-6; Mark 10:45)
  23. Bruidegom (Mat 9:15).
  24. Lig van die wêreld (Joh 8:12)
  25. Brood van die lewe (Joh 6:35,51)
  26. Rots of Fondament (1 Kor 10:4; 1 Kor 3:11)
  27. Blink Morester (Op 22:16)
  28. Roos van Saron en Lelie van die dale (Hoogl 2:1)
  29. Alfa en Omega (Op 22:13)

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui