1 thought on “Judaïsme”

  1. Baie belangrike punt wat daar gemaak word. Onder christene is daar die valse aanname dat ‘Judaisme’ maar net die godsdiens van die Ou Testament is. Of dat Jode die “Volk van God” is… Dis egter ‘n leuen, wat op misleiding berus. Dit is so dat Judaiste die OT-teks sal vereer en aanhaal. Maar dis nie hulle enigste bron noe Hulle het ander bronne soos die Talmoed of nog meer mistiese bronne soos die Sohar. En dis op die ou einde die ‘gesag van die rabbis’ wat bepaal wat volgens hulle die leer moet wees. Dit het so min met ou Israel se Godsdiens te doen, soos Mormonisme met die NT-godsdiens wat deur Jesus en die Apostels ingestel is. Judaisme is baie sterk op selfregverdiging ingestel deur werke, maar ook deur argumentering daaroor hoekom wat hulle doen nog steeds reg is in God se oe, ook is dit vieslik, gemeen en oneties van aard. Judaisme is ook uiters vyandig teenoor Christus en Christene. Ook is hulle nie altyd eerlik oor dit. Tans is dit ‘n voordeel vir hulle belangegroepe om nie te vyandig te wees nie. Aangesien die sog. ‘Christelike Sionisme’ hulle ondersteun in alles wat hulle doen (reg of verkeerd maak nie saak nie).
    “Volk van God” was die kinders van Israel gewees tot op Jesus toe. Dit het tot dan ‘n etniese betekenis gehad, was dus ook vleeslik en het op genealogie berus. Fisieke Genealogie was uiters belangrik gewees soos altwee die ou en nuwe testament tekste ook aantoon. Die ‘saad van Abraham’ is egter Jesus Christus. Die wat in waarheid aan hom glo en weergebore word, word ook Saad van Abraham. Daar sal ook nog fisieke nageslag van Abraham wees Jode en Moslems maak aanspraak daarop. Dit is egter so dat Jode deesdae ontrent almal afstammelinge van proseliete is. Mense wat ingetrou het of net die Judaisme aanvaar het. Die aanspraak van Abraham se fisieke saad is dus geensins ‘n waarborg nie. Enige iemand anders sou dieselfde kon doen… Genealogie verdubbel in terme van voorouers elke generasie wat mens terug gaan. Dit raak soort van ‘eindeloos’ en wie weet wie werklik AL DIE voorouers was.
    Die ‘Volk van God’ is diegene wat Christus volg. Dis die duidelike boodskap van die NT-Teks. Nou daar is pogings om dit te dekonstrueer en herkonstrueer ens. Maar die getuienis van die skrif is duidelik. Die takke was uitgeruk… En wel in die era van die vernietiging van die tempel ook fisiek vernietig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui