Plekke in die Bybel waar die lot gewerp is

Plekke in die Bybel waar die lot gewerp is

  • Levitikus 16:8-10
  • Numeri 26:55
  • Josua 19:40
  • Josua 21
  • Rigters 20:9
  • 1 Samuel 14:42
  • 1 Kronieke 25:8
  • 1 Kronieke 26:14
  • Nehemia 10:34
  • Nehemia 11:1
  • Job 6:27
  • Spreuke 16:33
  • Jona 1:7
  • Matteus 27:35; Markus 15:24; Lukas 23:34; Johannes 19:24 (Hulle het oor Jesus se klere geloot)
  • Handelinge 1:26 Hulle het geloot, en die loting het vir Mattias aangewys. So is hy gekies as die twaalfde apostel.

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui