Elisabeth Elliot

Elisabeth Elliot (21 Desember 1926 – 15 Junie 2015) was ‘n Christelike skrywer en spreker. Haar eerste man, Jim Elliot, is in 1956 vermoor terwyl hy probeer het om sendingkontak met die Auca-mense (nou bekend as Huaorani; ook weergegee as Waorani of Waodani) van Oos-Ecuador te maak. Sy het later twee jaar deurgebring as ‘n sendeling vir die stamlede wat haar man vermoor het. Met haar terugkeer na die Verenigde State na baie jare in Suid-Amerika, het sy wyd bekend geword as die skrywer van meer as twintig boeke en as spreker. Elliot het tot in haar sewentigs deur die land getoer en haar kennis en ervaring gedeel.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui