Ooreenkoms tussen VGKSA en NGK 10 April 2013

Kyk ook:

Op 10 April 2013 te Kemptonpark het die VGKSA en die NGK ’n ooreenkoms onderteken waarin ooreengekom word dat ’n proses van kerkeenheid tussen die NGK en VGK sal begin getiteld:

“MEMORANDUM OF AGREEMENT between THE UNITING REFORMED CHURCH IN SOUTHERN AFRICA (URCSA) and THE DUTCH REFORMED CHURCH (DRC)”

Kliek HIER vir die ooreenkoms.

Daar word onder andere oor die volgende ooreengekom:

  • In beginsel is besluit dat die VGK en die NGK na kerkeenheid sal strewe.
  • ‘n Presbiteriaanse sinodiese kerkliggaam sal gekies word.
  • ‘n Proses sal begin word waar toestemming van alle gemeentes verkry sal word, soos beskryf deur die kerkorde.
  • ‘n Nuwe algemene sinode sal geskep word.
  • ‘n Nuwe naam sal vir hierdie nuwe kerk gekies word.
  • Die Belydenis van Belhar sal opgeneem word in hierdie nuwe kerk.
  • Die NGK sal eers die Belydenis van Belhar moet aanvaar op die korrekte manier soos bepaal deur die kerkorde.

Dit is onderteken deur die volgende mense:

  • VGK:
    • Dr M-A Plaatjies van Huffel (Moderator)
    • Rev MG Betha (Assessor)
    • Dr DA Kuyler (Skriba)
    • Dr LJ Madise: (Aktuarius)
  • NGK:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui