Maartje van der Westhuizen

Kyk ook:

In Algemene Sinode bekering (22 Okt 2023) sê Ferdie Mulder:

Op bladsy 61 van Opgestaan (Ferdie Mulder, 2011) staan daar:

UP se dosente nié skuldig aan dwaalleer”, was ’n sterk bewoorde brief wat deur vyf NG teologiestudente van Tukkies geskryf is, en wat op 12 Junie 2005 in Rapport verskyn het. Die hooffiguur agter die brief was die teologiestudent wat by sommiges bekendgestaan het as professor Cas Vos en dr. Flip du Toit se sogenaamde geheime spioen. In dié brief is daar onder meer beweer dat daar “glad nie” enige dwaalleer by Tukkies verkondig word nie.

Maartje se naam verskyn saam met hierdie groep studente.

Tydens die NG Kerk se algemene sinode 2023 word Maartje op 39 jarige ouderdom die jongste assessor (ondervoorsitter) in die geskiedenis.

Kyk ook

 

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui