Kinders in Gaza gebreinspoel

Die volgende videos wys hoe kinders van vroeg af gebreinspoel word om Jode te haat en om te glo dat Israel hulle land gesteel het en dat dit eintlik aan hulle behoort.

The TV Show that Brainwashed Children (2 Julie 2022)

Gaza’s political children’s show – 26 Feb 08 (26 Feb 2008)

Inside the Gaza Summer Camps Training Children to be the Next Generation of Terrorists (19 Jul 2021)

Terror Show at a Gaza Kindergarten Graduation Ceremony (2 Jun 2016)

Verdere bronne

4 thoughts on “Kinders in Gaza gebreinspoel”

  1. Verstommend hoe ”cruel” hul is teenoor hul eie kinders. En teenoor hul eie familie en mense.

    Sal hierdie goeie voorbeeld hierbo ooit deel vorm van die huidige Internasionale Aanklag van Suid Afrika teenoor Israel se sogenaamde ”Genocide” teenoor Hamas? Ek hoop Israel sien dié ✍. Wat is ”GENOCIDE”werklik? Waarom word Rusland ook nie aangespreek deur Suid-Afrika in die Internasionale hof nie….daar is baie getuies van Ukraine burgers wat gemartel en doodgemaak is sonder enige verweer. Waarom word Hamas/Isis/Hezbollah/Houthi/ens. nie óók in dié HOF aangekla nie? En AFRIKA se baie terreurgroepe….duisende….100′ duisende….moontlik al miljoene oor afgelope 30 jaar? Dit is verstommend om met só swak bewysrede van Suid-Afrika, sonder ‘n in-diepte ondersoek na die algehele bevolking in Gaza, na die HOF te gaan. Is Gaza inwoners dan nie Hamas se eie ondersteuningsnetwerk nie? Hulself IS óók tog déél van HAMAS, en ondersteun hulle, maar trek nou die skoene aan van ”victimhood”?

    Waarom het nie eens 1 invloedryke Arabiese leier , of leier vanuit die Islamsfeer, die Hamas terroriste ontspoor nie? En ANC en EFF en DA (?) in Suid-Afrika: Ondersteun julle ‘n HAAT filosofie, om Christene en Jode uit te roei? Is ISLAM leiers in die 🌏🌎🌍 ooit bereid om só ”ooreenkoms” aan te gaan met die 🌏🌎🌍, dat hul nie só filosofie aanhang nie? Want lyk my hul mag maar HAAT, maar die res van die 🌏🌎🌍 mag nie hul haatdade en ‘haat filosofie” aanspreek nie?

    Bg klink ook baie soos eie famile, kerke en ArcelorMittal.

  2. Ek betwyfel nie dat so iets plaasvind nie. Hoe dit georganiseer is, is ‘n ander saak. Arabiere/Moslems is ‘n sif. Nou ja, Christene tot ‘n mate ook. Maar mens moet dan ook konsekwent wees en die ander kant van die mun bekyk. Nou hoe word kinders in Israel ‘gebreinspoel’ (wat ek dink ‘n bietje te sterk is, breinspoeling is die proses om mense van vorrige houdings te vervreem en hom omtedraai),
    https://www.youtube.com/watch?v=oLuyFr-zDX0&t=11s
    Ons kan ook kyk hoe kerke hulle kinders lede indoktrineer om pro-sionisties te wees:
    https://archive.org/details/maya-zinshtein-documentary-til-kingdom

    Dan is daar nog die houdings in die Judaisme wat gegrond is op die Talmud en eiesinnige interpretasie van die ou Testament se teks om hulle lede teen Nie-Jode en veral Christene te draai. Hierdie geskrifte is openbaar beskikkbaar en dis ‘n bietjie vreemd dat dit nie meer aandag kry nie. Kry dit aandag word dit ‘geneutraliseer’, weggeredeneer. Maar nou ja, dis daar.

    Die slotsom is egter dat net die evangelie ‘n pad na redding behels. Al die ander is manipulasie, verdraaiing en valse paaie. Dit gaan mense na konflik en vyandskap lei of onder die beheer van die bose indwing. Ons was daar, hoop ons is nie meer daar nie.

  3. Jy kan dieselfde oor ‘die ander kant’ se. Hulle formuleer dit maar net ‘n bietjie meer professioneel. Die Judaisme het egter ‘n lank tradisie om haat teenoor anger groepe aan te spoor, veral Christene. Maar vir een of ander vreemde rede word hierdie dikwels deur (Westerse) Christene geignoreer. Mens moet egter in gedagte hou
    I THESSALONICENSE 2
    14 Want julle, broeders, het navolgers geword van die gemeentes van God wat in Christus Jesus is in Judéa, omdat julle ook dieselfde dinge gely het van julle eie stamgenote net soos hulle van die Jode,
    15 wat ook die Here Jesus en hulle eie profete gedood en ons vervolg het en God nie behaag nie en teen alle mense gekant is,
    16 deurdat hulle ons verhinder om tot die heidene te spreek dat hulle gered kan word, sodat hulle die maat van hulle sondes gedurig vol kan maak. Maar die toorn het oor hulle gekom tot die einde toe.

    1. Kan jy dalk voorbeelde gee van hierdie haat wat Judaisme teenoor ander groepe het? Ek kan jou wel baie voorbeelde gee van haat wat Moslems teenoor ander groepe het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui