Hoofstukke, verse, woorde en letters in die Bybel

Kyk ook:

Hier volg die aantal hoofstukke, verse, woorde en letters in die Bybel (die Koran se inligting word ook bygevoeg, bloot as inligting):

Beskrywing Ou
Testament
Nuwe
Testament
Bybel Koran
Boeke 39 27 66 1
Hoofstukke 929 260 1 189 114
Verse 23 200 7 950 31 150 6236
Woorde 622 000 184 600 806 600 77 500
Letters 3 100 000 320 000

Let wel dat die hoeveelheid verse, woorde en letters sal verskil van verskillende Bybelvertalings. Hierdie is dus bloot om ’n idee te gee.
Die Koran is dus ongeveer 10% van die Bybel.

Bronne:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui