Fariseërs

Jesus was dikwels in konfrontasiegesprekke met die skrifgeleerdes oor die Wet. (Mat 12:5Mat 19:7Mat 22:24Mat 22:36). Die gesprekke het gewoonlik plaasgevind teen die agtergrond daarvan dat die Fariseërs hulle eie tradisies rondom die wet geskep het. Regulasies vir die alledaagse lewe is vermenigvuldig en so is die wet van sy krag ontneem. Jesus het hulle terug geneem na die oorspronklike bedoeling van die wet.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui