Wie is André Gaum?

Advokaat André Gaum is die seun van Frits Gaum en die broer van Laurie Gaum. Hy is die Wes-Kaapse menseregtekommissaris en dus betrokke by die MRK (menseregtekommissie).

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui