The Bible is 66 books, written by about 40 different authors, over a period of about 1 500 years*, on three different continents, in three different languages, yet it maintains a perfect consistency of message. Its words point unerringly to Christ, whose work on the cross was ordained by God—the true author of the Bible.
Die Bybel is 66 boeke, geskryf deur ongeveer 40 verskillende outeurs, oor ‘n tydperk van ongeveer 1 500 jaar*, op drie verskillende kontinente, in drie verskillende tale, maar dit handhaaf ‘n perfekte konsekwentheid van boodskap. Die woorde wys onfeilbaar na Christus, wie se werk aan die kruis deur God verorden is – die ware outeur van die Bybel.
* Volgens die tabletteorie is die geslagsregisters in Genesis 5 alreeds voor die sondvloed (2348 vC) opgeskryf (kyk Wanneer is Genesis 1 tot 11 geskryf?). Dus kan ‘n mens redeneer dat die Bybel oor meer as 2400 jaar geskryf is.
**********
The primary purpose of reading the Bible is not to know the Bible but to know God. — James Merritt
When you open your Bible, God opens His mouth. — Mark Batterson