Prof se appèl misluk: NG moderator finaal onskuldig bevind

Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.

*******

Prof se appèl misluk: NG moderator finaal onskuldig bevind | Rapport

Johan Eybers

Sondag, 28 September 2025

Hier volg ‘n opsomming van die artikel:

’n Sinodale appèlliggaam van die NG Kerk het bevestig dat ds. Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, onskuldig is aan leerdwaling.

Die Sinodale appèlliggaam het bevind dat Lubbe se uitsprake in ’n informele onderhoud gemaak is en nie ʼn teologiese referaat nie.

Hierop het Janse van Rensburg gesê: “Hierdie motivering het geen regsgronde nie. Die Gemene Reg erken die beginsel van ‘universal accountability’.

Janse van Rensburg het aangedui dat hy beplan om ’n boek oor die kwessie die lig te laat sien.

Kommentaar

Daniel Louw

Eintlik het ‘n mens niks anders verwag nie.

3 thoughts on “Prof se appèl misluk: NG moderator finaal onskuldig bevind”

    1. Ja, jy is 100% reg. Dit is afgehandel. Dit beteken egter nie Jan Lubbe is onskuldig nie.

  1. Die moderne kerk het soos Judas Iscariot geword, en ontken dit ten diepste. Argumente en redevoeringe kan nie deurdring tot ‘n leuengees nie. Dryf die duiwels uit baie leraars uit, en die NG sal regkom waar die leraars hul EIE lewensverhale begin bely teenoor die gemeentes van hul geweldige hoogmoed onder dekmantel van “liefde”, en nie nét dié van hul “skape” en “lammers” nie. Hul verkoop ‘n valse “Christus se 🩸🩸🩸🩸🩸🩸🩸-DNA” aan die kruis met hul lelike harte, wat nié sinchroniseer met Christus se wáre 🩸 DNA nie. Dieselfde geld ook vir baie Pinksterkerke. Moontlik ook behoudendes, wat vér, vér te min tyd deurbring in die binnekamer, en selde indien ooit, die Bybel op hul eie 🫀plaas elke keer, en die Gees van die Here vra: “Lees my”. Dán sal sélfs top-advokate en prokureurs, insluitend top “belasting-advokate”, die sélf begin 👂👂 vanaf leraars se kansels, waar die kansels leegstaan, en leraar (dominee, pastoor, “doktor”) uitgestrek lê voor die kansel op die vloer voor die gemeente, en bely: “Ek het nìé U 🫀 gespreek vanaf die kansel en verhoog en my ‘selfgemaakte-podium’ nie, maar my eie onboetvaardige 🫀!”. En 😭😭😭🥱🥱🥱 daaroor. Só behoort Konferensies en enige Sinodale vergadering, of jaarlikse Gemeente-vergadering, of Algemene Denominasie Vergadering, hetsy NG, HK, GK, EGK, AGS, ROOMS KATOLIEK, BAPTISTE, LUTHERAN, REFORMED, ONAFHANGLIK, ens. , tog voor die HERE éérs die selfgeboude mure in die 🫀 te laat omsloop in hul eerlike belydenis?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui