Fanie Snyman: Dít is waarom ek nie Charlie Kirk is nie

Kyk ook:

*******

Fanie Snyman: Dít is waarom ek nie Charlie Kirk is nie | Netwerk24

23 September 2025

In hierdie artikel skryf Fanie Snyman dat hy homself oor die volgende redes nie assosieer met Charlie Kirk nie:

Kan ons as gelowiges ons vereenselwig met Kirk se standpunte wat afwysend staan oor getroude vroue wat ’n beroep volg, wat weinig of geen sensitiwiteit het vir die kompleksiteit van geslagtelikheid het nie, wat onverdraagsaam is teenoor gay persone, wat sterk afwysend oor aborsie is, wat uitsprake maak wat grens aan rassisme, wat Israel se slagting in die Palestynse gebied kritiekloos steun? Daarom is ek nie Charlie nie.

Die vraag is dus nou: Moet ‘n mens dan aanvaar dat Fanie Snyman pro-aborsie is en dat hy die Palestyne steun?

2 thoughts on “Fanie Snyman: Dít is waarom ek nie Charlie Kirk is nie”

  1. Een ding wat ek geleer het (en nog steeds leer) na baie jare, is dat GOD in die laasste tye Sy gramskap sal tentoonstel, soos wat die mense soos “Babel” nooit verwag het nie, en ek is bevrees, Babel sal waarskynlik baie insluit wat hulself “kerk” noem, en dit waarlik glo, maar dit nie is nie, soos Openbaring 14 van spreek. Die dilemma is “persona” se verklewing aan eie dogmas en herinterpretasies van die Skrif vér meer, as ‘n soeke om God waarlik te wíl leer ken in die Skrif. Mens sou verwag dat ‘n “Ou Testament-kenner”, God se weë ten diepste ken, net soos Jeremia en Esegiël en Moses en Jesaja van ouds, ensomeer, en dit was tóé, allesbehalwe maanskyn en rose. God se weë is so smal soos dié van ‘n ribbok se voetpad in ongetemde gebergtes: uiters smal, en moeilik om te volg, en onsigbaar vir die blote oog selfs van ‘n nabye afstand, tensy mens bereid is om met staf in die hand en met groot bereidwilligheid, bereid is om die bekende en breë mensgemaakte hoofpaaie en snelweë van voorsped en gerief en menslike applous en verhoë en podiums en intellektuele diskoerse en leuens en menslike ⬆️➡️⬇️⬅️↩↪⤴️⤵️🔄⚠️⛔✔❎🔙🔚🔛🔜🔝🚳🚭🚯🚱🚷📵🔞🚸🏧 tekens agter te laat, en die Sionsberg van God te nader, en Romeine 3:10 aandagtig te lees. Die “Amplified Bible” sê o.a. “As it is ✍🏻: No one is ✔eous….no,not one”. Dit maak inderdaad sáák wat die Gees deur Paulus in Romeine ✍🏻, en ook soos deur ander bybelse skrywers se ✍🏻, en het vér .eerder waarde en toebedeelde Krag van God se Gees, as vele.moderne afskilferings se verwaterde en kragtelose en selfs demoniese redevoeringe daaroor.

    OPENBARING 14:10 AFR53
    [“…10] sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.”

    https://bible.com/bible/5/rev.14.10.AFR53

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui