Sekularisme

Kyk ook:

Sekularisme, is die afsydigheid, verwerping of uitsluiting van godsdiens en godsdienstige oorwegings. Woorde en begrippe wat hiermee geassossieer word isː

  • antiklerikalisme
  • ateïsme
  • die begeerte om godsdiens uit te sluit van sosiale aktiwiteite van burgerlike aangeleenthede
  • verbanning van godsdienstige simbole uit die openbare sfeer
  • staatsneutraliteit teenoor godsdiens
  • die skeiding van godsdiens van die staat
  • ontwrigting van kerk

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui