Matteus

Matteus, ook bekend as Levi, was een van Jesus se 12 dissipels. Matteus was sy Griekse naam en Levi sy Hebreeuse naam.

Hy wat ‘n tollenaar voor hy ‘n dissipel geword het:

Hy het in Etiopië gesterf waar hy vermoedelik in die rug gesteek is deur ’n swaardvegter wat deur koning Hertacus gestuur is, nadat hy die koning se sedes gekritiseer het.

Daar is goeie rede om te glo dat hy ook die Evangelie van Matteus geskryf het ten spyte daarvan dat dit bevraagteken word.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui