Tuft University

Iets oor Tuft University (http://ase.tufts.edu/cogstud/):

The Center for Cognitive Studies at Tufts University is currently a research unit, offering no courses or degrees of its own, but providing an administrative home for various research projects in cognitive studies undertaken by the Co-directors and their associates.

Een van die artikels op hierdie webblad is Preachers Who Are Not Believers, Evolutionary Psychology, Vol. 8, Issue I, March, 2010, pp. 121-50 van Daniel C. Dennett. (Of kliek HIER.)

Kyk ook Dennett and LaScola’s report on preachers who are no longer believers is also posted here, at the Washington Post.

Dit is skrikwekkend dat daar predikante is wat in effek maar ateïste is en gemeentes lei tewyl die gemeentelede salig onbewus is van wat aan die gang is. ’n Mens moet egter vra hoe ernstig gemeentelede oor hulle geloof is indien hulle geen onraad merk nie.

Dit is ook baie duidelik as ’n mens na Daniel C. Dennett se tuisblad kyk, hoe hy ook ’n sterk aanhanger van evolusie is en dit baie moontlik ’n baie sterk rol gespeel om sy uitkyk te versterk.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui