Kyk ook:
Eusebius van Caesarea (263–339 nC), ook genoem Eusebius Pamphili, het die biskop van Caesarea in Palestina geword om en by die jaar 314 nC. Eusebius, historikus, eksegeet en polemiekus, is een van die meer bekende kerkvaders. Hy (saam met Pamphilus) was ‘n geleerde van die Bybelse kanon. Hy het geskryf in die Demonstrasies van die Evangelie, Voorbereidings vir die Evangelie, en Omtrent Teenstrydighede in die Evangelies, almal studies van die Bybelse teks. As “Vader van Kerkgeskiedenis” was hy die samesteller van die Kerkgeskiedenis, Omtrent die Lewe van Pamphilus, die Kroniek en Omtrent die Martelare.
Aanhalings
Homoseksualiteit
[H]aving forbidden all unlawful marriage, and all unseemly practice, and the union of women with women and men with men, he [God] adds: ‘Do not defile yourselves with any of these things; for in all these things the nations were defiled, which I will drive out before you. And the land was polluted, and I have recompensed [their] iniquity upon it, and the land is grieved with them that dwell upon it’ [Lev. 18:24–25]
Andere bronne
- Eusebius van Caesarea (Wikipedia)
- History of the Catholic Church and homosexuality (Wikipedia)
- Christianity and Homosexuality
- What the Early Church Believed: Homosexuality (Catholic Answers)