Augustinus

Sint Augustinus van Hippo (354-430 nC) was ‘n Christelike leier, filosoof en skrywer uit Noord-Afrika. Sy outobiografiese boek, Die belydenisse van st. Augustinus, en ‘n latere werk, Die stad van God, het ‘n belangrike invloed op die verdieping van die Christelike geloof gehad.

Sy standpunte:

  • Die mensdom is aan Adam verbind – dus erfsonde.
  • God se genade is soewerein – dus uitverkiesing.
  • Die mens is in homself verlore en dood – tensy God hom red.
  • Saligheid alleen deur Jesus Christus.
  • Hy het Pelagius direk teengestaan.

Voor sy bekering tot die Christendom was Augustinus van Hippo ‘n aanhanger van Manigeïsme.

Aanhalings

Homoseksualiteit
[T]hose shameful acts against nature, such as were committed in Sodom, ought everywhere and always to be detested and punished. If all nations were to do such things, they would be held guilty of the same crime by the law of God, which has not made men so that they should use one another in this way

Andere bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui