Anisotropie

‘n Materiaal word anisotroop genoem wanneer sy eienskappe nie in elke rigting dieselfde is nie. Dit is in teenstelling met isotropie.

Kosmologie

Anisotropiese verskynsels in kosmologie is ‘n afwyking van die Koperniese beginsel wat veronderstel dat nóg die aarde nóg enige ander planeet of hemelliggaam ‘n spesiale posisie in die heelal het.

Byvoorbeeld, Edwin Hubble het deur middel van die rooiskuif van hemelliggame waargeneem dat hemelliggame in konsentriese sirkels rondom die aarde voorkom (kyk Ons is in die middel).

Soortgelyk is daar ‘n oënskynlike korrelasie tussen die vlak van die sonnestelsel en aspekte van die kosmiese mikrogolf-agtergrondstraling (KMA) gevind. Daar word hierna verwys as die as van die bose.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui